Tuis
Die Helgaard Steyn Trust is daargestel deur 'n Testementêre
bemaking van wyle Dr Johan Heinrich Steyn (Jan) ter nagedagtenes van sy vader,
Helgaard Steyn, ter bevordering van die Afrikaanse Kultuur by
wyse van jaarlikse toekennings, in vierjaarlikse afwisseling, vir die volgende
kuns dissiplines:
Jaar 1: Komponis
Jaar 2: Skilderkuns
Jaar 3:
Letterkunde
Jaar 4: Beeldhou
Vir meer besonderhede rakende die toekennings, kriteria en vereistes, volg asb
die
skakel
Huidige Trustees:
Me Hanneli Rupert- Koegelenberg
Mnr Gerard Rupert
Mnr Francois van der Merwe
ABSA TRUST BEPERK
Vorige Toekennings
|
'Robert Hodgins'
( 1995
) -
Skilderkuns
South African Summer, all this is so and yet (1992)
|
|